The Medfm FREE Advertising campaign will continue till 16 May 2020!!!

Please have a look at the extended special advertising package attached, the cost is R3000-00 per month for 3 months, for 14 ads per WEEK, but Medfm also offers a payment holiday. If you would like to take up the special Covid 19 package for R3000 per month for 3 months. The period starts on 18 May 2020 till 8 August 2020, this is 12 weeks.

Medfm offers you the following payment holiday: Total cost of contract is R9000-00. You pay R1000-00 on or before 31 May 2020, R2000 on or before 30 June 2020, R3000 on or before 31 July 2020, and a final payment of R3000 on or before 29 August 2020.

Medfm would still like to broadcast your voice notes as it is a very personal way of speaking to the listeners. These notes can be changed as frequently as needed to speak to your specific needs and promotions. Please remember to leave 2 seconds silence at the end of the note. If you have a recorded ad that can also be used.

Medfm is looking forward to hearing from you.

[email protected] 

Medfm se GRATIS advertensie veldtog sal voortgaan tot 16 Mei 2020!!!

Kyk asb na die spesiale opvolg pakket aangeheg, die koste is R3000 per maand vir 3 maande, vir 14 advertensies per week en die tydperk begin op 18 Mei 2020 en duur tot 8 Augustus 2020. Dis vir 12 weke.

Medfm bied jou ook ‘n betaligsvakansie. Indien jy die 3 maande pakket aanvaar, met ‘n totale koste van R9000, kan jy die volgende opsie oorweeg. Totale koste is R9000-00. Jy betaal R1000-00 voor of op 31 Mei 2020, R2000 voor of op 30 Junie 2020, R3000 voor of op 31 Julie 2020, en ‘n finale betaling voor of op 29 Augustus 2020.

Medfm sal steeds die stemboodskappe wil uitsaai aangesien dit ‘n baie persoonlike manier is om met die luisteraars te gesels. Die boodskappe kan gereeld aangepas word om by u behoeftes en spesiale aanbiedinge te pas. Onthou asb net om ‘n 2 sekonde stilte aan die einde van die boodskap te los. As jy reeds ‘n opgeneemde advertensie het kan ons dit ook gebruik.

MedFm sien daarna uit om van u te hoor.

[email protected]

Say Hello!

Contact Info